logo

menu

Back

BABY BALM (50ml)



BABY BALM works gently with baby’s skin and consists of a combination of plant extracts known for their soothing effect on various skin problems.

BABY BALM contains plant extracts that:

• Combat bacteria, viruses, and parasites
• Have analgesic and soothing properties
• Have antiseptic properties
• May relieve inflammation
• Help to moisturize, nourish, and protect skin




BABY BALM werk sagkens met baba se vel en is saamgestel uit ‘n kombinasie van plant ekstrakte, bekend vir hul strelende uitwerking op vele onaangename velklagtes.

BABY BALM bevat plant ekstrakte wat:

• Bakterie, virus, en parasiet onvriendelik is
• Pynverdowende eienskappe het en die vel streel
• Antiseptiese voordele het
• Inflammasie help verlig
• Help om die vel te bevog, voed en beskerm


BABY BOTTOM (50ml)


BABY BOTTOM is a rich and creamy ointment that is easily absorbed and helps to keep baby bottom smooth and soft

The unique formula and natural ingredients help cool the effects of nappy rash.

The gentle, natural anti-inflammatory agents of BABY BOTTOM heal and protect against nappy rash!

BABY BOTTOM contains plant extracts that:

• Combat bacteria, fungi, viruses, and parasites
• Have anti-inflammatory, analgesic, and antiseptic properties
• Encourage cell growth and healing
• Are easily absorbed by the skin
• Promote the elasticity of the skin




BABY BOTTOM is ‘n ryk en romerige salf wat vining geabsorbbeer word en help om bababoudjies soepel en glad te hou.

Die unieke samestelling van BABY BOTTOM ondersteun die anti-inflammatoriese werking om brandboudjies te verhoed of te genees

BABY BOTTOM bevat plant ekstrakte wat:

• Bakterie, swam, virus, en parasiet onvriendelik is
• Anti-inflammatoriese, pynstillende en antiseptiese kenmerke het
• Selgroei en genesing ondersteun
• Vinnige absorpsie bevorder
• Elastisiteit van die vel behou

BABY OIL (100ml)


The soft and soothing formula of BABY OIL will introduce your little one to the advantages of aloe to the skin

Because babies oil glands only begin to function at a later stage, it is essential to nourish the skin with BABY OIL

BABY OIL contains plant extracts that:

• Nourish and soothe skin
• Protect against dehydration
• Keep baby’s tender skin comfortable
• Have antiseptic, antibacterial, and antiviral properties




BABY OIL se streelsagte formule stel jou kleinding bekend aan die voordele wat aalwyn aan enige vel gee. Hiredie produk is geskik vir daardie kosbare, delicate velletjie.

Omdat babas se oliekliere eers in ‘n later stadium olie begin afskei, is dit noodsaaklik om baba se velletjie met BABY OIL te vertroetel.

BABY OIL bevat plant ekstrakte wat:

• Die vel voed en vertroetel
• Beskerm teen dehidrasie
• Baba se teer velletjie gemaklik hou
• Antiseptiese, anti-bakteriese en viruswerende eienskappe besit.


BABY SHAMPOO (100ml)


BABY SHAMPOO is ideal for the delicate skin of babies and comprises of a combination of plant extracts that are known for their soothing effect in various complaints of the skin and scalp.

BABY SHAMPOO has a pH of 7

BABY SHAMPOO contains plant extracts that:
v • Combat bacteria, viruses, and parasites
• Soothe the skin
• May relieve inflammation
• Moisturize, nourish, and protect skin and hair
• Help to maintain the natural pH of the scalp
• Benefit proper circulation which promotes healthy hair growth




BABY SHAMPOO is ideal vir die delikate vel van babas en is saamgestel uit ‘n kombinasie van plant-ekstrakte, wat bekend is vir hul strelende uitwerking op vele onaangename vel- en kopvelklagtes

BABY SHAMPOO het ‘n pH van 7

BABY SHAMPOO bevat plant ekstrakte wat:

• Bakterie, virus, en parasiet onvriendelik is
• Vel streel
• Inflammasie help verlig
• Vel en hare bevog, voed en beskerm<
• Help om die lpvel se natuurlike pH te normaliseer
• Sirkulasie stimuleer wat nodig is vir gesonde haargroei


Find Us on Facebook

Contact Us

Spa no: 017 634 6449
017 634 2125
Cell no: 079 734 1460
Physical Address : 1 Voorttrekker Street
Secunda
Mpumalanga
South Africa

Operating Hours

Mondays - Fridays : 08:00 - 18:00
Saturday: 08:00 - 14:00
Public holdiay: 08:00 - 13:00
Our Location