logo

menu

Back

ALOE SANITISER (250ml)



Viruses are basically made up of an outer shell of protein which carriers the virus DNA – the genetic code with the instructions for making new copies of the virus. A virus can only reproduce / multiply by infecting a host cell (i.e., human body cells). Viruses commandeer host cells and use its resources to make more viruses, basically reprogramming it to become virus factories. Complete degradation of this RNA carrying protein shell eliminates the ability of the virus to reproduce. There are several types of hand sanitizers that can destroy protein shells:

• ALOE SANITISER contains a chlorine dioxide solution which is low does is considered a broad spectrum, fast acting disinfectant against bacteria, spores, fungi and viruses. In hospitals and labs, chlorine dioxide is used in higher doses to sterilize pathogenic micro-organisms present on skin, on surfaces and on medical and laboratory equipment.

• Although ALOE SANITISER also contains a combination of ethyl alcohol and isopropyl alcohol it will not ignite easily. We carefully selected several ingredients such as an incredibly special polymer that decreases both the combustibility and flammability of alcohol once suspended

• Another great ingredient of ALOE SANITISER is Savlon Antiseptic Liquid which is formulated to kill over 99,9% of germs on skin within seconds

• ALOE SANITISER contains several natural oils with not only antibacterial, anti-inflammatory, antiviral and antifungal properties but also skin moisturizing properties: tea Tree, Peppermint, Lemon and Lavender oil.

• Finally – Aloe ferox leaf juice and Aloe ferox bitter sap. The clear leaf juice from this indigenous aloe has skin moisturizing, anti-inflammatory and immune boosting properties. The amber bitter exude has strong antibacterial, antifungal, germicidal, and antiviral properties.

It is by design that ALOE SANITISER greatly reduces the dehydrating effect of alcohol by moisturizing skin, while still rapidly reducing the number of microbes on the skin as well effectively contributing toward degradation of the protein barrier of viruses.




Virusse bestaan feitlik net uit ‘n buitenste proteïendop wat die virus se DNA (RNA) bevat die genetiese kode met al die instruksies oor hoe om nuwe kopieë van die virus te vervaardig. Virusse kan slegs reproduseer deur die selle van biologiese organisms te besmet en te beheer, aangesien hulle op hul eie nie die vermoë besit om onafhanklik voort te plant nie. virusse herprogrammeer basies die selle van ander organisms (bv. menslike selle) om virusfabrieke te word. Baskadiging/afbreking van die RNA proteïendop vernietig die vermooë van virusse om te reproduseer. Daar is verskeie handreinigers wt in staat is om hierdie proteïendop te vernietig.

• ALOE SANITISER bevat ‘n chloordioksied oplossing wat teen lae dosisse ‘n uitstekende breëspektrum, vinnigwerkende ontsmettingsmiddel teen bakterieë, spore, swamme en virusse is. Chloordioksied word in hospitale teen hoër dosisse gebruik om patogeniese mikroörganismes wat op die vel, oppervlaktes en mediese / laboratoriumtoerusting voorkom te steriliseer

• ALOE SANITISER bevat ook die bestanddeel Savlon Antiseptic Liquid wat meer as 99.9% van alle kieme op die vel binne sekondes doodmaak.

• ALOE SANITISER bevat ook verskeie natuurlike olies wat antibakterieële, anti inflammatoriese en antivirale sowel as vel bevogtende eienskappe het: teeboom, peperment, suurlemoen en laventelolie.

• Aloe ferox blaarsap en aloe ferox bitterblaarsap. Die deursigtige blaarsap van hierdie inheemse aalwynplant is bevogtigend, anti inflammatories en immuunvrsterkend. Die mosterdkleurige bitterblaarsap beskik oor sterk antibakteriële, kiemdodende en ativirale eienskappe

ALOE SANITISER is ontwerp om die vel te bevogtig en die uitdrogende effek van alcohol teë te werk terrwyl dit vining enige mikrobes op die vel hokslaan, asook meewerk om die proteïendoppe van virusse aft e breek.

ALOE TISSUE OIL (100ml)


ALOE TISSUE OIL gives extra benefit to scarred, damaged, aged, stressed, extra dry and injured skin, hair, and nails.

ALOE TISSUE OIL is also an ideal massage oil.

A combination of 5 oils, namely Aloe Oil, Almond Oil, Evening Primrose Oil, Wheat Germ Oil and Vitamin E oil supplies a rich amount of nutrients to the skin.

Car internally for dry skin, hair, and nails with OMEGA 3 capsules

ALOE TISSUE OIL is beneficial for damaged, aged, and very dry skin conditions:

• Promotes the repair of tissue
• Helps against scarring
• Helps restore elasticity
• Helps nourish and soothe skin
• Helps protect against dehydration and aging




ALOE TISSUE OIL gee ekstra voordee laan letsels, vel, hare en naels wat beskadig, verouder en baie droog is.

ALOE TISSUE OIL is ook ‘n ideale masseerolie

‘n Samestelling van 5 verskillende olies, nl. Aalwyn, amandel, aandblom, koringkiem en vitamien E-olie verskaf ‘n ryke hoeveelheid voedingstowwe aan die vel.

Versorg droë vel, hare en naels van binne met OMEGA 3 kapsules

Versorg droë vel, hare en naels van binne met OMEGA 3 kapsules

• Gunstig vir herstel van weefsel
• Help bekamp letselvorming
• Help om elastisiteit te herwin
• Help voed en vertroetel vel.
• Help beskerm teen dehidrasie en veroudering

BITTER ALOE GEL (100ml)


BITTER ALOE GEL is made up of Aloe bitters and a combination of plant extracts that are known for their beneficial effect on various skin complaints.

Use FACIAL WAS HBITTER for cleansing the face and LIQUID BODY WASH BITTER for cleansing the body in cases of skin complaints

Use RADICAL IMAGE to care for the skin from the inside.

A diet rich in sugar and refined foods weakens the functioning of the immune system, preventing effective fighting inflammation, pimples, and infections, thus counteracting healthy skin.

BITTER ALOE GEL contains plant extracts that:

• Combat bacteria, viruses, and parasites
• Have analgesic characteristics and soothe the skin
• Help support detoxification and purify
• Absorb ultraviolet rays
• Help protect the skin against pigmentation




BITTER ALOE GEL is saamgestel uit aalwyn bitters en ‘n kombinasie van plant ekstrakte wat bekend is vir hul gunstige uitwerking op vele onaangename velklagtes

Gebruik FACIAL WASH BITTER om gesig te reinig en LIQUID BODY WASH BITTER om liggaam te reinig en gevalle van velklagtes

Versorg vel van binne met RADICAL IMAGE

‘n Dieet ryk aan suiker en verfynde kos verswak die immuunstelsel se funksie wat inflammasie, puisies en ontsteking doeltreffend moet beveg en vel gesond hou.

BITTER ALOE GEL bevat plant ekstrakte wat:

• Bakterie, virus en parasiet onvriendelik is
• Pynverdowende eienskappe het en vel streel
• Help om ontgifting en onstmetting te ondersteun
• Ultravioletlig kan absorber
• Help om vel teen pigmentasei te beskerm


CEL U LITE GEL (150ml)


CEL U LITE GEL contains special plant extracts that help fight that unsightly orange peel effect

Cellulite consists of fat, water, and toxic waste. Bad eating habits are responsible for the storage of waste and toxins in fat tissue. M ethods to get rid of this waste:

• Follow a cleansing diet with more fibre as it excretes toxins from the body. Toxins build up through intake of alcohol, coffee, tea, smoking, crash diets, trans fats, and medication such as pep, sleeping and diuretic pills.
• Drink plenty of water
• Prevent constipation with FABULOUS FIBRE BITTER
• Perspiration during exercise excretes toxins through the skin
• Skin brushing using EXFOLIATING GLOVES is a technique used to promote drainage of the lymphatic system and removal of toxins directly through the skin. It also promotes blood circulation, skin renewal, and speeds up production of connective tissue.

CEL U LITE GEL contains plant 3extracts that:

• Are favorable for cell regeneration
• Help support connective tissue
• Are favorable for the metabolism of fatty tissue
• Have an unfavorable effect on swelling
• Help maintain proper blood circulation




CEL U LITE GEL bevat spesiale plant eksstrakte wat help om daardie lemoenskil vel te beveg

Selluliet bestaan uit vet, water en toksiese afval. Swak eetgewoontes is verantwoordelik vir opgaar van afval en gifstowwe in vetweefsel. Raak so ontslae van die afval:

• Volg ‘n suiweringsdieet meer vessel – dit skei gifstowwe uit die liggaam. Gifstowwe bou in die liggaam op deur die inname van alcohol, koffie, tee, rook, kitsdiëte, transvette, medikasie soos slaap en urienafdrywende pille en opkikkres
• Drink baie water
• Voorkom hardlywigheid met FABRULOUS FIBRE BITTER
• Wanneer jy sweet as jy oefen, skei dit gifstowwe deur die vel uit
• Velskuur met EXFOLIATING GLOVES is ‘n tegniek wat gebruik word om limfatiese dreinering en die verwydering van gifstowwe direk deur die vel aan te moedig. Dit bevorder ook bloedsirkulasie en velvernuweing en versnel produsering van kollageen bindweefsel

CEL U LITE GEL bevat plant ekstrakte wat:

• Gunstig is vir selvernuweing
• Bindweefsel ondersteun
• Gunstig is vir vetweefsel metabolism
• ‘n Ongunstige effek op swelling het
• Behoorlike bloedsirkulasie handhaaf.

HAND & BODY LOTION (75ml & 150ml)


HAND & BODY LOTION is for everyone – men, women, and children. HAND & BODY LOTION moisturizes and soothes the entire body, leaving skin smooth and hydrated. The earlier you start to moisturizer the skin, the greater the benefit.

HAND & BODY LOTION is a light cream that is quickly absorbed by the skin and is ideally suited for the warmer months of the year.

HAND & BODY LOTION has a light rose oil fragrance and is ideally suited for sensitive or allergic skin types.

A good moisturizer protects the skin against loss of moisture which prevents aging of the skin.

HAND & BODY LOTION is an important part of the skin care routine:

• Quickly absorbed by the skin
• Does not leave an oily layer
• Helps maintain elasticity of the skin
• Protects skin against dehydration
• Moisturizes and softens the skin.




HAND & BODY LOTION is vir almal- mans, vroue en kinders. Hand & body lotion bevogtig en streel die hele liggaam en laat die vel glad en gehidreerd. Hoe vroeër jy begin om jou vel te bevog hoe groter die voordele vir jou vel.

HAND & BODY LOTION is ‘n ligter room wat vining deur die vel geabsorbeer word en ideal is vir die warmer maande van die jaar

HAND & BODY LOTION is liggies gegeur met roosolie wat di took uiters geskik maak vir ‘n sensitiewe of allergiese vel

‘n Goeie bevogtiger vertraag die tempo van uitdroging en gevolglike veroudering deur die vel teen vogverlies te beskerm.

HAND & BODY LOTION is ‘n belangrike deel van die velsorgroetine:

• Word vining deur vel geabsorbeer
• Laat geen olierigheid na nie
• Help om elastisiteit van vel te behou
• Beskerm vel teen uitdroging
• Bevog en versag vel

HAND CREAM (75 ml & 150ml)


HAND CREAM is a rich cream that is absorbed quickly without leaving oiliness.

HAND CRAM with its superior moisturizing effect is ideally suited for the winter months when the skin tends to be drier that during warmer months.

HAND CREAM nourishes, moisturizes, and protects your skin

HAND CREAM has a light rose oil fragrance and is ideally suited for sensitive or allergic skin types.

HAND CREAM is an important part of the skin care routine:

• Quickly absorbed by the skin
• Leaves no oiliness
• Helps maintain elasticity of the skin
• Protects skin against dehydration
• Moisturizes and softens the skin




HAND CREAM is ‘n ryk handeroom wat vining geabsorbeer word sonder om olierigheid na te laat

Hierdie uiters bevogtigende HAND CREAM is ideal vir die wintermaande omdat ‘n mens se vel geneig is om dan droër te wees as in die warmer maande.

HAND CREAM voed, bevog en beskerm jou vel

HAND CREAM is liggies gegeur met roosolie, wat di took uiters geskik maak vir ‘n sensitiewe of allergiese vel

HAND CREAM is ‘n belangrike deel van die velsorgroetine:

• Word vining deur vel geabsorbeer
• Laat geen olierigheid na nie
• Help om elastisiteit van vel te behou
• Beskerm vel teen uitdroging
• Bevog en versag vel

HEEL BALM (75 ml & 150 ml)


Care for your feet with HEEL BALM

HEEL BALM is formulated using a combination of plant extracts known for their beneficial effect on dry, rough, and cracked skin.

Feet and legs have very few oil glands. A massage with a rich cream like HEEL BALM helps to supplement natural oils.

HEEL BALM is an important part of foot care:

• Treat chapped heels
• Protects skin against dehydration
• Nourishes and softens skin




Versorg jou voete met HEEL BALM

HEEL BALM is saamgestel uit ‘n kombinasie van plant ekstrakte wat bekend is vir hul gunstige invloed op skurwe droë en gebarste veltoestande

Voete en bene ht min vetkliere. Massering met ‘n ryk room soos HEEL BALM help om die tekort aan natuurlike olies aan te vul

HEEL BALM is ‘n belangrike deel van voetversorging:
• Behandel gebarste hake
• Beskerm vel teen uitdroging
• Voed en versag vel

MUSCLE GEL (75ML)


MUSCLE GEL contains a combination of plant extracts that help care for painful muscles, joints, tendons, and head discomfort. Also contains Eucalyptus and Chamomile to assist with easy breathing.

Take care of discomfort in joints and tendons from the inside with FABULOUS FIBRE BITTER and JOINT SUPPORT

Stiff joints need healthy fats and oils. Supplement with OMEGA 3 and eat more fish, nuts, and avocados.

Care for breathing discomfort with WINTER FIGHTER, WHOLE LEAF ALOE JUICE, SI-NOSE DROPS/SPRAY and MUSCLE GEL

MUSCLE GEL contains plant extracts that:

• Improve blood circulation
• Have a beneficial effect on sore muscles and joints
• Help with the maintenance of the muscular system
• Have an anti-inflammatory action
• Are beneficial for the function of the nervous system




MUSCLE GEL bevat ‘n kombinasie van plant ekstrakte wat help om pynlike spiere, gewrigte, ligamente en hoofpyn te versorg. Bevat ook Eucalyptus en Kamille om gemaklike asemhaling te ondersteun

Versorg aangetaste gewrigte en ligamente van binne met FABULOUS FIBRE BITTER en JOINT SUPPORT

Stram gewrigte benodig gesonde vette en olies. Vul aan met OMEGA 3 en eet meer vis, neute en avokado’s

Vrsorg ongemaklike asemhaling met WINTER FIGHTER, WHOLE LEAF ALOE JUICE, SI NOSE DROPS / SPRAY EN MUSCLE GEL

MUSCLE GEL bevat plant ekstrakte wat

• Behoorlike bloedsirkulasie bevorder
• ‘n Gunstige invloed op seer spiere en gewrigte het
• Help met die instandhouding van die spierstelsel
• Anit-inflammatoriese aktiwiteite bewerkstellig
• Gunstig is vir die werking van die senuweestelsel

SPOTLESS CREME (50ML)


SPOTLESS CRÈME is an ideal moisturizer for discoloration of the skin caused by excessive hyperpigmentation. Regular application of SPOTLESS CRÈME on darker and lighter patches results in an even complexion.

The results may be observed after 2-4 weeks of uninterrupted application twice daily. In the case of an oily skin, it may take longer. SPOTLESS CRÈME is suitable for all skin types.

SPOTLESS CRÈME is an important part of the skin care routine for all skin types:

• Works against melanin formation
• Encourages cell renewal and reduces dark melanin forming in the skin because it stimulates cell rejuvenation
• De-activates free radicals
• Beneficial for collagen synthesis
• Contains no chemical bleaches




SPOTLESS CRÈME is ‘n ideale vogmiddel vir ‘n vel met hiperpigmentasie en vlekke en gereelde aanwending bevorder ‘n egalige gelaatskleur

Die uitwerking mag na 2-4 weke van onafgebroke aanwending 2 keer per dag waargeneem word. ‘n Olierige vel mag langer neem. SPOTLESS CRÈME is geskik vir alle veltipes.

SPOTLESS CRÈME is ‘n belangrike deel van die velsorgroetine vir alle veltipes:

• Werk abnormale melanienvorming teë
• Gunstig vir selvernuweing en verminder donker melanienvorming in die vel omdat selvervaardiging gestimuleer word.
• De-aktiveer vrye radikale
• Gunstig vir kollageensintese
• Bevat geen chemise bleikmiddels

SUPER ALOE GEL (75 ml & 150 ml)


SUPER ALOE GEL is a combination of plant extracts that are known for their beneficial effect on various skin conditions. Suitable for all skin types as well as a healthy skin.

A skin care routine without SUPER ALOE GEL is incomplete. SUPER ALOE GEL improves absorption of nutrients and has a beneficial effect on the repairing action and elasticity of the skin.

Important antioxidants in SUPER ALOE GEL help to slow signs of aging.

• Aloe ferox contains at least 130 medicinal agents with various actions: anti-inflammatory, analgesic, calming, antiseptic, germicidal, antiviral, antitumor, detoxifying, stimulating cell renewal, and wound healing, destroying parasites.
• SUPER ALOE GEL helps to improve penetration so that nutrients and moisturizers can be absorbed more easily.
• SUPER ALOE GEL improves elasticity and has repairing effect on the skin




SUPER ALOE GEL is voordelig vir ‘n gesonde vel en is saamgestl uit ‘n kombinasie van kruie, wat bekend is vir hul gunstige uitwerking op verskeie velklagtes. Geskik vir alle veltipes.

‘n Velsorgroetine sonder SUPER ALOE GEL is onvolledig. SUPEER ALOE GEL help verbeter absorpsie van bevogtigeres en ht ‘n gunstige uitwerking op die herstelaksie en elastisiteit van die vel

Belangrike antioksidante in SUPER ALOE GEL help om ouderdomstekens te vertraag.

Aloe ferox bevat minstens130 medisinale agente met verskillende werkinge: anti inflammatories, pynstillend, kalmerend, antisepties, kiem, virus, parasiet gwas / groeiseldodend, ontgiftend, stimuleer ook selgroei en genesing van wonde

• SUPER ALOE GEL help om die vel se deurdringbaarhedi te bevorder sodt voedingstowwe en bevogtigers doeltreffend geabsorbeer kan word
• SUPER ALOE GEL verbeter elastisiteit en herestel van die vel

Aloe ferox bevat minstens130 medisinale agente met verskillende werkinge: anti inflammatories, pynstillend, kalmerend, antisepties, kiem, virus, parasiet gewas / groeiseldodend, ontgiftend, stimuleer ook selgroei en genesing van wonde en verminder swelling. Verskeie olies in WHOLE LEAF ALOE GEL help om die vel te voed en te versorg.

Die hoë konsentrasie allwyn in WHOLE LEAF ALOE GEL:

• Laat ‘n lagie agter, wat die vel se natuurlike beksermingsfunksie ondersteun
• Bevorder selvernuweing vir beseerde / beskadigde vel
• Is gunstig vir verskeie velklagtes

X-BALM (50 ml)


X-BALM consist of a combination of plant extracts that may have a beneficial effect on persistent skin complaints accompanied by dry skin.

Care for the skin from the inside with RADICAL IMAGE capsules. Dry skin conditions require more fat in the diet. Supplement your diet with OMEGA 3 capsules and eat more nuts, avocados, and fish rich in oil.

X-BALM contains plant extracts that:

• Combat bacteria, viruses, and parasites
• Care for inflammation
• Have analgesic characteristics and soothe the skin
• Help detoxify and purify
• Moisturize the skin
• Promote the absorption of active ingredients




X-BALM bestaan uit ‘n kombinasie van kruie, wat ‘n gusntige invloed kan hê op hardnekkige velklagtes wat met droë toestande gepaard gaan.

Versorg jou vel van binne met RADICAL IMAGE kapsules. Droë veltoestande benodig meer gesonde olies en vette in die dieet. Vul jou dieet aan met OMEGA 3 en eet meer neute, avokado’s en olieryke vis.

X-BALM bavat plant ekstrakte wat:

• Bakterieë, virus en parasiet onvriendelik is
• Inflammasie versorg
• .pynverdowende eienskappe het en die vel streel
• Ontfifting en ontsmetting onderusteun
• Die vel bevogtig
• Die opname van heilsame, aktiewe bestanddele help bevorder

SWEET FEET (100 ML)


SWEET FEET is a lotion that refreshes tired, aching feet and freshens sweaty feet.

Wearing uncomfortable shoes can cause distorted and deformed toes, bunions, and ingrown toenails. Burning feet and knobble big toes can also develop.

High heels can lead to foot problem as like bunions, corns, and malformed toes in later life. The height of the heel should never exceed 2 cm

SWEET FEET contain plant extracts that:

• Promote an analgesic effect
• Have a cooling effect on the skin
• Are advantageous for proper blood circulation
• Help reduce excessive sweating




SWEET FEET verkwik moeë en seer voete en verfris sweterige voete.

Knellende skoene veroorsaak die volgende: krom tone, hamertone of liddorings bo op tone, ingroeitoonnaels, brandpyne onder die voete en groottoonknobbels.

Hoëhakskoene kan lei tot latere voetprobleme, bv. boggle en knobbeltone, eelte en liddorings. Die hoogte van die hak behoort nie 2cm te oorksry nie.

SWEET FEET bevat plant ekstrakte wat:

• Pynverdowende eienskappe het
• ‘n Verkoelende effek op die vel het
• Gunstig is vir behoorlike bloedsomloop
• Help om oormatige sweet te verminder

WHOLE LEAF ALOE GEL (75 ml)


WHOLE LEAF ALOE GEL consists of a combination of aloe and various plant extracts and oils that are known for their beneficial effect on various skin conditions.

To retain as many of the medicinal agents of the Aloe ferox as possible, the entire, bitter-free leaf is used. No sap, fibre or green peel is lost during the cold processing method. Because the nutrients and medicinal agents are manufactured in the peel, this part of the Aloe ferox leaf contains a higher concentration of these agents than any other part of the leaf, which means that WHOLE LEAF ALOE GEL contains the full spectrum of the medicinal qualities of the Aloe Ferox.

Aloe ferox contains at least 130 medicinal agents with various actions: anti-inflammatory, analgesic, calming, antiseptic, germicidal, antiviral, antitumor, detoxifying, stimulating cell renewal, and wound healing, destroying parasites, and reduces swelling.

Various oils in WHOLE LEAF ALOE GEL help nourish and moisturize the skin

This high concentration of WHOLE LEAF ALOE GEL:

• Leaves a layer on the skin that supports the skin’s natural protective processes.
• Improves skin rejuvenation for damaged and injured skin
• Is beneficial for various skin complaints




WHOLE LEAF ALOE GEL is saamgestel uit ‘n kombinasie van aalwyn en verskeie kruie en olies, wat bekend is vir hul gunstige uitwerking op simptome van verskeie velklagtes.

Om so veel moontlik van die Aloe ferox se medisinale agente te behou word die hele bitter vrye blaar benut. Geen waterige sap vessel of bladgroen van die blaar gaan verlore nie. ‘n Koue verwerkingsproses word gebruik. Omdat nutriënte en die medisinale agente in die aloe ferox blaar se skil voorkom bevat hirdie deel mere nutriënte as enige ander deel van die blaar. WHOLE LEAF ALOE GEL bevat dus die volle spektrum van die Aloe Ferox se medisinale agente

Aloe ferox bevat minstens 130 medisinale agente wat verskeie werkinge van die liggaam ondersteun: anti inflammatories, pynstillend, kalmerend, antisepties, kiem, virus, parasiet, gewas / groeseldodend, ontgiftend, stimuleer ook selgroei en genesing van wonde, verminder swelling.

Verskeie olies in WHOLE LEAF ALOE GEL help om die vel te voed en te versorg.

Die hoë konsentrasie aalwyn in WHOLE LEAF ALOE GEL:

• Laat ‘n lagie agter, wat die vel se natuurlike beskermingsfunksie ondersteun
• Bevorder selvernuweing vir beseerde / beskadigde vel
• Is gunstig vir versekeie velklagtes


Find Us on Facebook

Contact Us

Spa no: 017 634 6449
017 634 2125
Cell no: 079 734 1460
Physical Address : 1 Voorttrekker Street
Secunda
Mpumalanga
South Africa

Operating Hours

Mondays - Fridays : 08:00 - 18:00
Saturday: 08:00 - 14:00
Public holdiay: 08:00 - 13:00
Our Location