logo

menu

Back

BODY SCRUB (200ml)



BODY SCRUB is a superb, liquid body soap with ground apricot kernels and can be used daily to gently remove dead skin cells, leaving your skin looking rosy and vibrant.

Because new skin cells form daily, scrubbing is essential to ensure a hydrated, nurtured skin.

The dead cells on the surface of the skin give the skin its dry, dull, and lifeless appearance. A scrub session is a wonder cure for dull and lifeless skin.

• Scrubbing helps remove dead skin cells from the surface of the skin to expose new cells.
• A good scrubbing session does wonders for blood circulation, which in turn removes toxins and impurities from the body
• A scrubbing session helps to counteract cellulite
• Pimples can be prevented by removing dead cells blocking pores.




BODY SCRUB is ‘n heerlike, vloeibare lyfseep meet fyngemaalde appelkoospitkorreltjies wat daagliks gebruik kan word om dooie velletjies sagkens af te skuur en die vel bloesend te laat.

Aangesien nuwe velselle daagliks vorm, is afskilfering baie belangrik om ‘n gehidreerde, gesonde gelaat te verseker.
Dit is die dooie velselle wat op die oopervlak van die vel lê wat die vel droog, dof en leweloos laat lyk. ‘n Skuursessie is ‘n wonderkuur vir ‘n vaal, lewelose vel.

• Skuring help om dooie velselle vanaf die oppervlak van die vel te verwyder om nuwe velselle te vertoon
• ‘n Goeie skuursessie doen wondere vir die bloedsomloop, wat gifstowwe en onsuiwerhede uit die liggaam moet verwyder.
• ‘n Skuursessieis ‘n goeie teenvoeter vir selluliet
• Vorming van puisies word ook teëgewerk omdat porieë nie deur dooie velselle verstop kan word nie.

NUTRI HAIR CONDITIONER (250ml)



NNUTRI HAIR CONDITIONER helps maintain healthy hair growth, energizes listless hair growth and pacifies hair loss. It is the ideal moisturizer for dry hair.

A conditioner should be used after every shampoo, thus preventing further loss of moisture by closing the hair cuticles and leaving hair shiny and healthy

NUTRI HAIR CONDITIONER has a pH 4, which restores the scalp’s pH, protects against environmental influences, creates and unfavorable environment for bacteria and counteracts static electricity.

Suitable for healthy, damaged, and dry hair

NUTRI HAIR CONDITIONER is an important part of the hair care routine for all hair types:

• Helps promote skin and hair penetration to absorb nutrients and moisturizers
• Nurtures scalp and hair, especially when prone to hair loss
• Helps slow down excessive hair loss
• Helps promote proper absorption of nutrients through the hair shaft
• Advantageous for proper blood circulation, which is necessary for healthy hair growth
• Helps protect the elasticity of the hair
• Helps maintain the natural pH of the scalp




NUTRI HAIR CONDITIONER help handhaaf gesonde haargrooie, gee energie aan lustelose hare, kalmeer haarverlies en is ‘n ideale bevogtiger vir droë hare

Gebruik opknapper na elke sjampoe om sodoende vogverlies te verhoed deur haarskubbe te sluit. Dit laat ook die hare blink en gesond vertoon!

NUTRI HAIR CONDITIONER her ‘n pH van 4 en herstel die kopvel se normale pH, beskerm teen omgewingstoestande, is ongunstig vir bakterieë en werk statiese elektrisiteit teë.

Geskik vir gesonde, beskadigde en droë hare.

NUTRI HAIR CONDITIONER is ‘n belangrike dee lva ndie haarsorgroetine vir alle haartipes:

• Help bevorder vel en hare se deurdringbaarhedi om voedingstowwe en bevogtigers te absorber.
• Versorg die opvel en hare, veral wanneer dit geneig is tot haarverlies.
• Help bevorder behoorlike opname van nutriënte deur die haarskag
• Help om oormatige haarverlies te vertraag
• Goed vir behoorlike bloedsirkulasie, wat nodig is vir gesonde haargroei
• Help beskerm elastisiteit van hare
• Help om kopvel se natuurlike pH te handhaaf

SHAMPOO ANTI-DANDRUFF (200ml)



SHAMPOO ANTI DANDRUFF is ideal for a flaky scalp. With a pH of 6 SHAMPOO ANTI DANDRUFF helps to retain the acidity of the scalp while gently opening the pores for cleansing

Use NUTRI HAIR CONDITIONER after shampooing the hair to restore the natural pH of the scalp, close the hair cuticles and leave hair healthy and shiny.

SHAMPOO ANTI DANDRUFF is an important part of hair care, especially in cases of dandruff:

• Helps promote penetrability of skin and hair to absorb nutrients and moisturizers
• Natural cleanser
• Helps protect elasticity
• Combats bacteria, fungi, viruses and parasites




SHAMPOO ANTI DANDRUFF is ideal vir skilferende kopvel. Met ‘n pH van 6 help SHAMPOO ANTI DANDRUFF om die suurgehalte van die kopvel te behou, terwyl dit die haarskubbe sagkens oopmaak vir reiniging

Gebruik NUTRI HAIR CONDITIONER na shampoo om kopvel se natuurlike pH te herstel, haarskubbe weer toe te maak en hare glansend te laat

SHAMPOO ANTI DANDRUFF is ‘n belangrike deel van die haarsorgroetine, veral in gevalle van skilfers

• Bevorder penetrasievermoë van hare en kopvel sodat voedingstowee en bevogtigers beter absorber kan word
• Is ‘n natuurlike reiniger
• Help beskerm elastisiteit
• Bekamp bakterieë, swamme, virusse en parasiete

SHAMPOO BITTER (200ml)



SHAMPOO BITTER is ideal for oily hair and also has a beneficial effect on listless hair growth and various scalp nightmares

SHAMPOO BITTER has a pH of 6, helps to retain the acidity of the scalp while gently opening the hair scales for cleansing.

SHAMPOO BITTER is an important part of the hair care routine for oily hair and scalp problems:

• Helps promote penetrability of skin and hair to absorb nutrients and moisturizers
• Natural cleanser
• Helps protect elasticity
• Combats bacteria, fungi, viruses and parasites




SHAMPOO BITTER is ideal vir olierige hare, en het ook ‘n gunstige uitwerking op lustelose haargroei en verskeie kopvelnagmerries.

SHAMPOO BITTER is spesiaal geformuleer met ‘n pH van 6 om die suurgehalte van jou kopvel te behou, terwyl dit die haarskubbe sagkens oopmaak vir reiniging.

SHAMPOO BITTER is ‘n belangrike dee lvan die haarsorgroetine, veral in gevalle van olierige hare en kopvelnagmerries:

• Bevorder penetrasievermoë van hare en kopvel sodat voedingstowee en bevogtigers beter absorber kan word.
• Natuurlike reiniger
• Help beskerm elastisiteit
• Bekamp bakterieë, swamme, virusse en parasiete.

SHOWER GEL GENTS / LADIES (250ml)



Shower or bath, using refreshing SHOWER GEL. SHOWER GEL for ladies is especially fragranced with an irresistible jasmine aroma, while the mint fragrance makes the men feel refreshed.

Suitable for all skin types including delicate, dry and eczema prone skin. Moisturize you while you wash, leaving your skin smooth and soft.

SHOWER GEL respects the pH balance of the skin that is essential for natural protection against unwanted invaders such as bacteria and germs.

SHOWER GEL:

• Cleanses gently
• Helps skin to retain moisture
• Prevents dehydration of the skin
• Removes sweat and odor while leaving the body fragranced




Reining jouself met die vertroetelende SHOWER GEL in die stort of bad. Vir dames is SHOWER GEL spesiaal met ‘n onweerstaanbare Jasmyn aroma gegeur, terwyl peperment die manne vars en verfris laat voel.

Geskik vir alle veltipes, insluitend sensitiewe, droë en ekseem vel. Bevotig jou terwyl jy was en laat jou vel glad en sag.

SHOWER GEL handhaaf die pH balans van die vel wat noodsaaklik is vir natuurlike bekserming geen ongewenste indringers soos kieme en bakterieë

SHOWER GEL:
• Reinig sagkens
• Help vel om vog te behou
• Voorkom uitdroging van vel
• Verwyder sweet en reuke en gee aan liggaam ‘n heerlike geur
Find Us on Facebook

Contact Us

Spa no: 017 634 6449
017 634 2125
Cell no: 079 734 1460
Physical Address : 1 Voorttrekker Street
Secunda
Mpumalanga
South Africa

Operating Hours

Mondays - Fridays : 08:00 - 18:00
Saturday: 08:00 - 14:00
Public holdiay: 08:00 - 13:00
Our Location